<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Eline Bakker, Reyer Van Drongelen, Kees Kraayenoord</author>
<key>G</key>
<lyrics>[V1]
.G G/F# Em7 G/D Csus2 Cmaj7
 INTRO__

[V2]
.           Csus2 Dsus4       G2  B2
 Waar U verskyn    word alles nuut
.         Csus2 Dsus4   Em7
 Want U be-vry - en gee lewe
.           Csus2
 Elke storm swyg
.          Dsus4       Em
 Voor die klank van u stem
.       C                D G
 Alles buig voor koning Jesus

[V3]
.         Csus2 Dsus4        G2 B
 U is die held - wat vir ons veg
.           Csus2 Dsus4       Em7
 U baan die weg    vir ons oorwinning
.           Csus2
 Elke vyand vlug
.     Dsus4       Em
 Elke vesting val neer
.         C          D        G
 Naam bo alle name, hoogste heer

[C1]
.      Gsus4 G       D     Em
   Vir ewi___g is U heerskappy
.     Gsus  G               Dsus4 D
   U troon staan onwan - kelbaar__
.  C         Dsus4
   On-ge-ëwe--naar-de krag
.     Em           B
   Is in U Grote Naam
.  C            D   G2
   Jesus die Oorwinnaar

[P1]
.  G
   Interlude

[V4]
.           Csus2 Dsus4          G  B
 Die duisternis    word lig deur U__
.           Csus2 Dsus4       Em
 Die duiwel is     deur U verslaan
.                 Csus2
 Dood waar is jou mag
.             Dsus4     Em
 Waar het jou angel verdwyn?
.       C             D G
 Jesus leef en ek sal lewe

[V5]
.             Csus2 Dsus4       G  B
 Die skepping kniel  in diep ontsag
.          Csus2 Dsus4     Em
 Die hemel juig - voor ons Koning
.                     Csus2
 En die magte van die hel
. Dsus4     Em
 Weet wie regeer
.        Csus2
 Naam bo alle name
.Dsus4    G
 Hoogste Heer

[C2]
.      Gsus4 G       D      Em
   Vir ewi___g is U heerskappy
.     Gsus  G               Dsus4 D
   U troon staan onwan - kelbaar__
.  C         Dsus4
   On-ge-ëwe--naar-de krag
.     Em          B
   Is in U Grote Naam
.  C            D   G2
   Jesus die Oorwinnaar

[V6]
.G G/F# Em7 G/D Csus2 Cmaj7
 Interlude x 2__

[B1]
.  G.   G/D#. Em7. G/D. Csus2. G/D
   Jesus, Jesus____
.  D        G       F#
   Naam bo alle name
.          Em7
   Naam bo alle name
.          Csus2
   Naam bo alle name
.           G       D
   Naam bo alle name

[C3]
.      Gsus4 G       D      Em
   Vir ewi___g is U heerskappy
.     Gsus  G               Dsus4 D
   U troon staan onwan - kelbaar__
.  C         Dsus4
   On-ge-ëwe--naar-de krag
.     Em          B
   Is in U Grote Naam
.  C            D   G2
   Jesus die Oorwinnaar

[P2]
.   C       Dsus4
   On-geë-we-naarde krag
.     Em          B
   Is in U Grote Naam
.  C            D    G
   Jesus die Oorwinnaar
.  C            D  Em7
   Jesus die oorwinnaar
.        C           D   G
   U is Jesus die oorwinnaar</lyrics>
<title>Jesus die Oorwinnaar</title>
<time_sig>4/4 S024</time_sig>
<tempo>75</tempo>
</song>